The Melnyczuk Family Web Site

Eerste foto's van Jean Charles Kemp


Etienne en Jčanni se baba is kort voor Nuwejaar gebore. My rekenaar wou die kamera nie herken nie, daarom moes ek wag totdat ek toegang gehad het tot 'n ander rekenaar by die kantoor voordat ek die foto's kon aflaai. Daar is nog 'n paar wat ek later op die Webwerf sal plaas, maar hier is intussen die eerstes...






Daar staan "Kraam" op die klere. (Dit behoort aan die hospitaal.) Etienne reken dit behoort eintlik te sę "Gebore", want die baba het nie gekraam nie. Etienne weet van sulke dinge, want hy is 'n prokureur, en prokureurs praat heeldag net oor woorde.


Jean het homself aan die slaap gedink.


Home | Search this site | Latest news | Previous home pages | Mikhailo's business site | Tania's business site | Contact Mikhailo & Tania