The Melnyczuk Family Web Site

Aucamp-reunie


Hierdie foto's is eintlik aan die einde van Januarie geneem toe oom Jannie en Lock-hulle kort na die geboorte van Jčanni se baba vir 'n kort rukkie Suid-Afrika toe gekom het. Ek het nou sommer al die prentjies sonder mooimaak hier opgesit, en sal dalk later iets ordentliks aan hulle doen, maar intussen kan julle solank na hierdie vaes kyk...
  • Kyk ook onderaan elke bladsy; daar is 'n skakel na die volgende fotoblad.
  • For those who want a who's who, see the last page in this set of photos.
  • Ek skat die woord reunie kry seker 'n deelteken op die u, maar ek is nou te lui om uit te vind hoe om dit te doen. Sę sommer net vir my, dan hoef ek nie vir myself te dink nie. Of anders vermy ek volgende keer die probleem deur dit 'n hereniging te noem.



Nog foto's


Home | Search this site | Latest news | Previous home pages | Mikhailo's business site | Tania's business site | Contact Mikhailo & Tania